

The profile of and their contact details have been verified by our experts
- Rate PKR 2,708
- Response 1h

PKR 2,708/hr
1st lesson free
Aanlyn Afrikaans Tutor (Graad 4 - 12 | Huistaal & Eerste Addisionele Taal) Sukkel jy of jou kind met Afrikaans? Ek bied ervare, een-tot-een aanlyn onderrig wat fokus op die leerder se unieke behoefte
Lesson location
- Online
About
My naam is Abbygail Nieuwoudt ek het nog altyd 'n passie om kinders te help waar hulle sukkel asook te help waar ek moontlik kan met huiswerk. Ek is 19 jaar oud. Ja almal sê maar Abby jy het jou matriek laas jaar geskryf hoekom nou begin tutor. En hier is hoekom: Ek het self gesukkel met my Afrikaans maar ek het die nodige hulp gekry. So ek sal graag wil help om ander kinders te help met hul Afrikaans
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Hulp word gebied met: Taalleer & Grammatika: Verstaan en pas komplekse reëls korrek toe. Letterkunde: Analise van gedigte, kortverhale en voorgeskrewe boeke. Skryfvaardighede: Beplanning en skryf van opstelle en transaksionele tekste. Begripstoetse: Strategieë om vrae effektief te beantwoord. Eksamenvoorbereiding: Intensiewe hersiening en werk deur vorige vraestelle. Hoekom my kies? Ek bied buigsame tye, persoonlike aandag en 'n resultaatgedrewe benadering in 'n ondersteunende omgewing. My doel is nie net om punte te verbeter nie, maar om 'n ware begrip vir die taal te kweek. Begin Vandag! Moenie dat Afrikaans 'n struikelblok bly nie
Rates
Rate
- PKR 2,708
Pack prices
- 5h: PKR 10
- 10h: PKR 20
online
- PKR 2,708/h
free lessons
The first free lesson with will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
Similar teachers in Benoni
Hafiza
Mianwali & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Beenish
Lahore & Online
- PKR4,000/hr
- 1st lesson free
Arslan
Bahawalnagar & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Inara
Islamabad & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Shakeeba
Wazirabad & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Malik Mahmood
Lahore & Online
- PKR2,000/hr
- 1st lesson free
Abdul
Karachi & Online
- PKR3,500/hr
- 1st lesson free
Tahmeena
Wah & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Minahil Naeem
Lahore & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Waqas
Lahore City & Online
- PKR600/hr
- 1st lesson free
Ambreen
Bahawalpur & Online
- PKR1,500/hr
- 1st lesson free
AHMAD
Lahore & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Nart Murat
Dearing, United States & Online
- PKR16,698/hr
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & Online
- PKR14,726/hr
- 1st lesson free
Ryan
Toronto, Canada & Online
- PKR14,726/hr
- 1st lesson free
Al Hamza
Brooklyn, United States & Online
- PKR9,741/hr
- 1st lesson free
Robbert
London, United Kingdom & Online
- PKR22,094/hr
- 1st lesson free
-
See tutors
