Simoné -  - Rustenburg
Simoné -  - Rustenburg

Simoné's email address and phone number have been validated.

Simoné

  • Rate PKR 2,644
  • Response 1h
Simoné -  - Rustenburg

PKR 2,644/hr

Afrikaanse Juffrou. Ons leer deur te speel en leer te geniet. Graad 4 - 7.

Lesson location

    • Online

About Simoné

Ek het skool gegee in China en het gesien wat werk om kinders makliker te laat leer. Ek sit baie tyd in om lesse te ontwerp en te beplan wat my interesseer sodat dit jou interesseer. Ek hou nie van n vervelige klas nie, hoekom moet jy?

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Die klas word aangebied op n gemaklike en interessante manier. Baie speletjies word gespeel om beter te verstaan en die werk makliker te leer. Ons gesels lekker en brei uit oor die onderwerpe. Saam bou ons om makliker te leer.

See more

Rates

Rate

  • PKR 2,644

Pack prices

  • 5h: PKR 10
  • 10h: PKR 20

online

  • PKR 2,644/h

Similar teachers in Rustenburg