

The profile of Madie and their contact details have been verified by our experts
Madie
- Rate PKR 1,684
- Response 1h

PKR 1,684/hr
1st lesson free
Ek is 'n gekwalifiseerde kleuteronderwyseres en tutor met meer as 20 jaar ondervinding. Ek bied Afrikaanse grondslagfase leeslesse aan. Aanlyn, in die veilige omgewing van u huis. Kontak my gerus
Lesson location
- Online
About Madie
Ek is 'n kleuterjuffrou met 'n passie vir kinders, hul ontwikkeling en opvoeding. Ek help graag om kinders hul volle potensiaal te bereik en die selfvertroue te kweek om met gemak te kan lees.
Afrikaans as huis- of tweede taal is 'n belangrike deel van die curriculum en elke kind verdien hulp en aandag om met gemak te kan lees.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek gebruik baie geduld en bied die lesse op die kind se vlak aan. Ek fokus op probleemareas en gebruik kreatiwiteit om kinders geboei te hou.
Elke student leer teen sy of haar eie tempo en het elk sy of haar individuele leerproses. Ek pas die lesse daarby aan.
Na elke 5 lesse gee ek 'n kort oorsig oor u kind se vordering.
Rates
Rate
- PKR 1,684
Pack prices
- 5h: PKR 5
- 10h: PKR 10
online
- PKR 1,684/h
free lessons
The first free lesson with Madie will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
Similar teachers in Oudtshoorn Local Municipality
Hafiza
Mianwali & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Beenish
Lahore & Online
- PKR4,000/hr
- 1st lesson free
Arslan
Bahawalnagar & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Inara
Islamabad & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Shakeeba
Wazirabad & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Malik Mahmood
Lahore & Online
- PKR2,000/hr
- 1st lesson free
Abdul
Karachi & Online
- PKR3,500/hr
- 1st lesson free
Tahmeena
Wah & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Fatima
Lahore City & Online
- PKR1,500/hr
- 1st lesson free
Minahil Naeem
Lahore & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Nabeel
Wah & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Waqas
Lahore City & Online
- PKR600/hr
- 1st lesson free
Ambreen
Bahawalpur & Online
- PKR1,500/hr
- 1st lesson free
Nart Murat
Dearing, United States & Online
- PKR16,720/hr
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & Online
- PKR14,708/hr
- 1st lesson free
-
See tutors
