Renaldo -  - East London
1st lesson free
Renaldo -  - East London

Renaldo's email address and phone number have been validated.

Renaldo

  • Rate PKR 3,337
  • Response 1h
Renaldo -  - East London

PKR 3,337/hr

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

Ek help kinders vanaf graad 3 tot 7 met Afrikaans. Ek doen dit nou al vir meer as 15 jaar en dit is altyd 'n sukses op die einde van die dag

Lesson location

    • Online

About Renaldo

Ek's gebore en grootgemaak in die Noord-Kaap, 'n klein plekkie Kuruman. Ek is 37, manlik. Ek het radio gedoen en ek het ook kinders gehelp, selfs die wie in graad 12 is. Ek help graag waar ek kan om die kind se akademie te verbeter.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Omdat ek alreeds kinders help met hulle Afrikaanse huiswerk en ook take, wil ek graag anders ook help. Ek's ook vir 10 jaar 'n Afrikaanse radio-omroeper gewees. Ja, ek raas in my taal. Ek hou daarvan om lekker te werk met kinders en ook baie goed met hulle. Dit is lekker om te leer in Afrikaans vir al die idiome wat jy daagliks kan gebruik.

See more

Rates

Rate

  • PKR 3,337

Pack prices

  • 5h: PKR 15
  • 10h: PKR 30

free lessons

The first free lesson with Renaldo will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • PKR 3,337/h

Similar teachers in East London