

Melanievisser
- Rate PKR 3,317
- Response 1h

PKR 3,317/hr
1st lesson free
Ek het vyf jaar ondervinding in die onderwys en beskik oor ’n Baccalaureusgraad in die Intermediêre Fase. Ek het ’n groot liefde en passie vir Afrikaans, en streef daarna om leerders se taalvaardighei
Lesson location
- Online
About Melanievisser
Ek het vyf jaar ervaring in die onderwys en beskik oor ’n Baccalaureusgraad in die Intermediêre Fase. Ek het ’n groot liefde vir Afrikaans en ’n passie om jongmense te help om nie net die vak beter te verstaan nie, maar dit ook te geniet. Ek stel belang in tutoring omdat ek glo dat elke leerder uniek is en dat elkeen die reg het om op sy/haar eie manier en tempo te leer. In ’n kleiner tutor-omgewing kry ek die kans om spesifiek op elke leerder se sterk- en swakpunte te fokus, en om my lesse kreatief en interessant aan te pas by wat die leerder nodig het. My doel is nie net om punte te verbeter nie, maar ook om selfvertroue te bou. Ek glo dat wanneer ’n leerder trots is op hul eie vordering, leer natuurlik en lekker begin voel.
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
My lesse is uniek omdat ek dit aanpas by elke leerder se manier van leer. Ek gebruik kreatiewe voorbeelde, speletjies en praktiese aktiwiteite om die vak lewendig te maak. Ek glo dat leer nie net oor kennis gaan nie, maar ook oor selfvertroue en motivering – en dit is wat ek in elke les bou.”
Rates
Rate
- PKR 3,317
Pack prices
- 5h: PKR 15
- 10h: PKR 30
free lessons
The first free lesson with Melanievisser will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.
- 1hr
online
- PKR 3,317/h
Similar teachers in Vredenburg
Ammara
Lahore City & Online
- PKR1,300/hr
- 1st lesson free
Waqas
Lahore City & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Hafiza
Mianwali & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Sumaira
Islamabad & Online
- PKR1,200/hr
- 1st lesson free
Beenish
Lahore & Online
- PKR4,000/hr
- 1st lesson free
ISMAIL KASURI
Lahore & Online
- PKR5,000/hr
- 1st lesson free
Nabeel
Wah & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Fatima
Lahore City & Online
- PKR1,500/hr
- 1st lesson free
Arslan
Bahawalnagar & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Shakeeba
Wazirabad & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Didar
Islamabad & Online
- PKR800/hr
- 1st lesson free
Sadia
Islamabad & Online
- PKR800/hr
- 1st lesson free
Malik Mahmood
Lahore & Online
- PKR1,500/hr
- 1st lesson free
Fazal
Khuzdar & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Muhammad
London & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Iram
Faisalabad City & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
-
See tutors
