Petro -  - Calvinia
Petro -  - Calvinia

Petro's email address and phone number have been validated.

Petro

  • Rate PKR 314
  • Response 1h
Petro -  - Calvinia

PKR 314/hr

Opgeleide, Afrikaanse juffrou, vir Graad R-7. Enige hulp hiermee kan ek bied.

Lesson location

    • Online

About Petro

Ek is 'n jong innoverede en gedrewe Juffrou.
My passie oefen ek al 5 jaar uit.
Om kinderharte warm te maak met genot van skoolwerk is my nommer een proriteit.
Ek is glad nie 'n kwaai- juffrou nie, bring net jou kant ook.

See more

About the lesson

  • All Levels
  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Elke les word op 'n persoonlike, maar profesionele manier aangebied.
Ek is lief vir my moedertaal, maar liewer vir die feit dat my studente die vak ook verstaan en saam met my die liefde daarvoor uitbrei. Ek wil graag hê elke student moet hul volle potentiaal bereik.

See more

Rates

Rate

  • PKR 314

Pack prices

  • 5h: PKR 1570
  • 10h: PKR 3140

online

  • PKR 314/h

Similar teachers in Calvinia