

Lamoné's profile, diploma and contact details have been verified by our experts
Lamoné
- Rate PKR 3,402
- Response 1h

PKR 3,402/hr
TEFL gekwalifiseerde onderwyser wat enige vlak van Afrikaans leer! Ek help enige iemand van beginner tot 'n pro. As jy nommer 1 wil wees is jy op die regte plek!
Lesson location
- Online
About Lamoné
Hallo, my naam is Lamoné en ek is van Ermelo, Suid-Afrika. Ek is 'n eerlike en hardwerkende mens, en ek probeer altyd positief bly. Ek is ook 'n groot gelowige in spanwerk en gesinsbande. My ware roeping is om met kinders te werk, en ek beskou my loopbaan as meer as net 'n werk. Ek wil 'n verskil in hul lewens maak en hulle help om hul volle potensiaal te bereik. Ek glo dat elke kind die vermoë het om te leer en sukses te behaal, en ek wil help om enige struikelblokke wat hulle in die gesig staar, te oorkom. Ek het ondervinding met kinders van die ouderdom van 5 tot 9 te onderrig, en ek studeer tans vir my BEd graad in grondslagfase-onderwys. Ek het ook my TEFL level 5 kursus voltooi. My klaskamer is 'n plek van deernis, geduld en toewyding. Ek glo in jou potensiaal, en ek sal jou help om jou beste self te word. Kom ons werk saam om grootheid te bereik!
About the lesson
- All Levels
- English
All languages in which the lesson is available :
English
In my lesse sal ons nie net lees en skryf nie. Die lesse is pret en ek sal dit vir jou makliker maak om te verstaan. #1 is kommunikasie. Ons kan met mekaar praat oor waarmee jy sukkel en daaraan werk om jou potensiaal te bereik. Ons volg 3 stappe in my klas. 1. Luister - ek sal verduidelik waaroor die les gaan en wat van jou verwag word. 2. Doen - jy kry 'n aktiwiteit om te doen. Die aktiwiteite kan enige iets wees van lees tot opstelle skryf. 3. Gesels - na die les kan jy vir my vrae vra as jy nie verstaan nie en ons kan ander metodes gebruik om jou te help! Ek hoop om jou gou in my klas te sien!
Recommendations
Recommendations come from relatives, friends and acquaintances of the teacher
Lamoné demonstrates expertise in this subject, communicates effectively, adapts teaching methods to individual needs, maintains professionalism, and fosters a supportive learning environment. Consistency, reliability, and a genuine commitment to students' success are key indicators of trustworthiness in a tutor.
View more recommendations
Rates
Rate
- PKR 3,402
Pack prices
- 5h: PKR 15
- 10h: PKR 30
online
- PKR 3,402/h
Similar teachers in Ermelo
Hafiza
Mianwali & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Beenish
Lahore & Online
- PKR4,000/hr
- 1st lesson free
Arslan
Bahawalnagar & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Inara
Islamabad & Online
- PKR500/hr
- 1st lesson free
Shakeeba
Wazirabad & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Malik Mahmood
Lahore & Online
- PKR2,000/hr
- 1st lesson free
Abdul
Karachi & Online
- PKR3,500/hr
- 1st lesson free
Tahmeena
Wah & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Fatima
Lahore City & Online
- PKR1,500/hr
- 1st lesson free
Minahil Naeem
Lahore & Online
- PKR1,000/hr
- 1st lesson free
Waqas
Lahore City & Online
- PKR600/hr
- 1st lesson free
Ambreen
Bahawalpur & Online
- PKR1,500/hr
- 1st lesson free
Nart Murat
Dearing, United States & Online
- PKR16,676/hr
- 1st lesson free
Fuad
Toronto, Canada & Online
- PKR14,716/hr
- 1st lesson free
Ryan
Toronto, Canada & Online
- PKR14,716/hr
- 1st lesson free
-
See tutors
